Hoërskool Parys leerders trap goeie tye met hul fietse los
ADVERTISEMENT
Twee leerders van Hoërskool Parys het die naweek deelgeneem aan die Vrystaat fietsry federasie (FSCF) Padfiets – Tydtoets & Criterium Reeks #1 in Welkom by die Phakisa renbaan.
- Junior mans: Jannes Koekemoer, 2de in tydtoets en 2de in criterium.
- Onder 15 seuns: Riko Vorster, 1ste in tydtoets en 1ste in criterium.
Baie geluk!!!











