Merensky Landbou Akademie Ystervrou oorheers Barberton
ADVERTISEMENT
Merensky Landbou Akademie Ystervrou oorheers Barberton. Merensky Landbou Akademie se Anke Rood (graad 11) het Saterdag, 28 Januarie aan die Barberton XCM Bergfietsry Uitdaging deelgeneem. Sy het in die 50km-wedren koning gekraai as eerste dame oor die wenstreep. Anke tree as handelsmerk ambassadeur op vir Lowveld PPE Solutions & Creative Embroidery in Tzaneen.













