Hoër Volkskool Fietsry
ADVERTISEMENT
Die Wildehonde Fietsrygroep bestaande uit leerders van Hoër Volkskool, Union, Tuisteleerders en Let’s Play, het op Sondag 05 Mei 2024 aan die tweede skole Bergfietsliga te Baakensvallei, Port Elizabeth deel geneem en as volg presteer:
Sub Nippers – Dogters 0.8 jaar
- 1ste Elbie Landman (Volkskool) (8 jr)
- 2de Mienke Sparrius (Volkskool) (8 jr)
- 4de Milah Sparrius (Let’s Play) (5 jr)
- Deelnemers van 4 skole (6 leerders) het deel geneem
Sub Nippers – Seuns 0.8 jr
- 2de David Theron (Volkskool) (7 jr)
- 6de Bernard Delport (Volkskool) (7 jr)
- Deelnemers van 4 skole (9 leerders) het deel geneem
Nipper – Seuns 0.10 jr
- 20ste – Waldt van Heerden (10 jr)
- Deelnemers van 7 skole (27 leerders) het deel geneem.
- Die SA Kampioen Logan Geldenhuys het hierdie kategorie gewen
Sprogs – Dogters 0.12 jaar
- 2de Shana Theron (Union) (11 jr)
- 9de Nia-Nell du Preez (Volkskool) (11 jr)
- Deelnemers van 4 skole (10 leerders) het deel geneem.
- Die wenner Ella Stutterheim van Woodridge Prep is Saterdag as die SA Kampioen gekroon tydens die SA Kampioenskappe in Paarl.
- Sy het Shana met slegs 24 sekondes geklop.
Sprogs – Seuns 0.12 jr
- 7de William le Roux (Volkskool) (11 jr)
- DNF Frederik de Klerk (Volkskool) (Onttrek – medies)
- Deelnemers van 5 skole (11 leerders) het deel geneem.
- Die SA Skole kampioen Daniel Woods van Claredon Park het die wedren gewen.
Jongelinge – Dogters 0.15 jr
- 2de Jenelle Theron (Union) (15 jr)
- Nege (9) van Port Elizabeth se top fietsryskole is verteenwoordig deur 134 deelnemers in die verskillende ouderdomskategorieë.










