Die Laerskool Aliwal-Noord o.13 A netbal en hokkie lyk baie mooi in hulle nuwe opwarmingshemde
ADVERTISEMENT
Die Laerskool Aliwal-Noord o.13 A netbal en hokkie lyk baie mooi in hulle nuwe opwarmingshemde. Baie dankie aan Theron du Plessis vir die borg van dit. Die dogters is nou reg vir die sport in die koue winter.











