Hoërskool Montana Fietsry-span wys hul staal by Devonbosch
ADVERTISEMENT
Hoërskool Montana Fietsry-span wys hul staal by Devonbosch! Ons fietsry-span het hierdie naweek deelgeneem aan die Skole Bergfietsliga by Devonbosch naby Stellenbosch, en ons is ongelooflik trots op hul deursettingsvermoë en skitterende verteenwoordiging van die skool! Baie geluk aan Natalie Brand wat ‘n derde plek behaal het in die dogters o.17-afdeling! ‘n Fantastiese prestasie op ‘n uitdagende baan!
![]()










