Hoërskool Wesvalia spog met Noordwes MTB kampioene
ADVERTISEMENT
Hoërskool Wesvalia word gekroon as algehele Noordwes Skole Fietsry-wenners vir die 3de opeenvolgende jaar. Ons spog met 7 ryers wat in hul persoonlike hoedanigheid vir die NW span gekwalifiseer het. Mieke Janse van Rensburg, Fabiana Hans Andrade, Milan Janse van Rensburg, Lillibet Van Heerden, Luca Mayoss, Christopher Steenkamp en Elardus Erasmus. Baie geluk!










