Hoërskool Martin Oosthuizen se jaarlikse Cakes by Candlelight word weer aangebied
ADVERTISEMENT
Hoërskool Martin Oosthuizen se jaarlikse Cakes by Candlelight is weer vanjaar aangebied. Met meer as 120 kaartjies wat verkoop is, was dit omtrent ‘n aand waar daar behoorlik koek geëet is. Die bakkers het hul ook uitstekend van hul taak gekwyk. Baie geluk aan die volgende wenners:
- Graad 8: Emma Engelbrecht en Lienka Roussow
- Graad 9: Josette Olivier
- Graad 10: Liane Stadler, Keila Marais en Louise Hanekom
- Graad 11: Anja Strauss
- Graad 12: Zander Oberholster en Alicia King.












