Melkbosstrand Privaatskool se Gr 11 leerders het by Spur Melkbosstrand as werkskadu-kelners gewerk
ADVERTISEMENT
Melkbosstrand Privaatskool se graad 11-leerders het by Spur Melkbosstrand as werkskadu-kelners gewerk. Dit was deel van hul fondsinsameling vir die Matriekafskeid van 2026. Hulle het dit uitstekend gedoen en die aand was ’n groot sukses!
















