Hoërskool Witteberg Fun Run fondsinsameling
ADVERTISEMENT
Op Woensdag, 16 Februarie, het Hoërskool Witteberg ‘n Fun Run aangebied vir die insameling van hul ATKV-projek vir 2022. Witteberg bedank elke lid van die publiek wat hierdie inisiatief ondersteun het.













