Hoërskool Waterkloof tennis hou ‘n ongelooflike vertoning vir hul fondsinsamelingsprojek
ADVERTISEMENT
Hoërskool Waterkloof tennis se fondsinsamelingsprojek het Saterdag 18 Mei plaasgevind waar hulle kaartjies, in samewerking met AfriForum Teater, vir die ongelooflike vertoning van Die Kaplyn, verkoop het. Kloof-tennis bedank graag die tenniskomitee, in besonder die Pohl-gesin, en al die ouers wat hierdie inisiatief ondersteun het.











