Hoërskool Montana toutrekkers wys van watter stofasie hulle gemaak is
ADVERTISEMENT
Hierdie naweek het Hoërskool Montana toutrekkers gewys van watter stoffasie hulle gemaak is! Ons is ongelooflik trots op elke liewe een van julle wat alles ingesit het!
‘n Spesiale gelukwensing aan:
- 520kg-seuns: Brons medaljewenners.
- 440kg-dogters: Silwer medaljewenners én Wynland-kleure!











