Worcester-Noord Primêre Skool swemmers neem deel aan die Gericke swemgala
ADVERTISEMENT
Daar het gister dertien Worcester – Noord Primêre Skool het aan die Gericke swemgala deelgeneem. Ons leerders het uitstekend gevaar en die volgende medaljes gewen:
- twee goue medaljes
- een silwer medalje
- vier brons medaljes
Welgedaan Noordjies! Ons is baie trots op julle.














