Laerskool Durbanville leerder swem uitstekend
ADVERTISEMENT
Anja de Villiers het 15 – 19 Maart in Durban, Kings Park aan SANJ (South African National Junior Championships) deelgeneem. Laerskool Durbanville is ongelooflik trots dat Anja vir 9 items gekwalifiseer het en 7 finale gehaal het, dus is Anja in die top 10 in die land vir meisies o.12 is vir hierdie items 7 items. Hierdie 7 items behels 100m rugslag, 400m vryslag, 200m vryslag, 100m vryslag,50m vryslag, 50m rugslag en 200m rugslag
Anja De Villiers










