Goeie uitslae vir Laerskool Truida Kestell swemmers
ADVERTISEMENT
Laerskool Truida Kestell swemmers Heilene en Inge Meintjies, lede van die Bethseals swemklub, het Saterdag 28 Januarie aan die Superseals Bullsharks gala deelgeneem:
Heilene
- 100m Rugslag, 2de
- 50m Vryslag 8ste
- 100m Vryslag 7de
Inge:
- 50m Vryslag 4de
- 100m Vryslag 3de
We are so proud of our Truidjies.
![]()










