Hoërskool Grens swemuitslae
ADVERTISEMENT
Hoërskool Grens swemuitslae. Die volgende leerders is tot die Buffalo City Aquatics Hoërskole-swemspan verkies en het die afgelope naweek aan die Oos-Kaap Interprovinsiale proewe in Gqeberha deelgeneem.
- Mariné Greeff
- Willem Kloppers
- Enzo Joubert
Baie geluk met hierdie uitstekende prestasie.

(Van links na regs) Willem Kloppers, Mariné Greeff, Enzo Joubert)









