HS Postmasburg Kwartaal 2 en 3 nuus
ADVERTISEMENT
Top Presteerdes Kwartaal 2:
Grade 8
- Moipone Mosemeng
Grade 9
- Ashlyn Lintnaar
Grade 10
- Marlene Kiewiets
Grade 11
- Christopher Willemse
Grade 12
- Palesa Tanyane
Krieket:
Mandré Maritz, Emmanuel van der Merwe en Phillip Luddick was gekies vir die JTG o.19 krieket span.
Die volgende drie meisies het Maandag, 18 Julie ‘n Talent ID in Kuruman bygewoon en ons is trots om aan te kondig dat hulle gekies is om deel te wees van die JTG o.19 dogterskrieketspan:
- Beauzane Sebolao
- Palesa Tanyane
- Maxine Alexander
Moot Court 2022
Oral History 2022
Rugby:
o.17 rugby finaal gehaal in die kleinskole liga. Verloor teen Curro Kathu. Janda Harmse het o.20 SA Vroue Rugbyspan se oefengroep gemaak.

Seuns Krieket

Meisies Krieket

Moot Court 2022

Oral History 2022

o.17 Rugby

Meisies Rugby

Rugby

Janda Harmse

Palesa Tanyane

Christopher Willemse

Marlene Kiewiets

Ashlyn Lintnaar

Moipone Mosemeng









