Laerskool Stulting meet kragte tydens Interskole gala
ADVERTISEMENT
Op 28 Februarie het Laerskool Stulting, Victory Christian School, Laerskool Jeffreysbaai en St Francis College in die swembad kragte gemeet. Dit was ‘n lekker dag en die swemmers het dit vreeslik geniet, daar is ook rekords gebreek deur verskeie leerders. Dankie aan Humansdorp Dentremovers wat ons medaljes geborg het. St Francis College stap weg met die Bayview Boating trofee. Baie geluk aan elke leerder met hul prestasies.

Juffrou Melissa Fouché en Meneer Tiaan Muller was deel van die tydhouerspan vir die dag

Leerders in aksie.

Leerders in aksie.

Leerders in aksie.

Lize Landman

Mila van Tonder









