Bethlehem Voortrekker Hoërskool swemmers is soos visse in die water
ADVERTISEMENT
Neptunes last change gala.
Die volgende leerders van BVHS en swemmers van die Bethseals swem Klub het 16-18 Februarie 2024 aan die Neptunes last change gala deelgeneem in Bloemfontein. Die leerders het baie goed presteer. Trekkertrots!

Foto van links na regs Simonè Pretoruis, Minette Els, Gaby Bishop,Pieter Vermooten (homeschool), Pedri Pienaar,Cameron Landmann









