Laerskool Saamtrek gimnas verwerf haar Noordwes-kleure
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Laerskool Saamtrek gimnas Charmonique v.d. Merwe wat haar NW-kleure verwerf het in ritmiese gimnastiek op 17 Augustus 2024. Sy behaal ‘n algehele tweede plek. Sy vorm deel van die Top 6 in Level 6 wat Noordwes gaan verteenwoordig by die Gym Games in Kaapstad.
![]()










