Laer Volkskool rugbyspeler presteer
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Petrus Wolfaardt. Hy is gekies as speler van die wedstryd tydens Cravenweek 2022 waar die Oos-Kaap provinsie teen Vrystaat gespeel het. Oos-Kaap wen 33 – 26. Baie geluk, Petrus. Laer Volkskool is baie trots op jou.










