Hoërskool Duineveld swemmers presteer by die Upington Prestige Gala
ADVERTISEMENT
Swemmers van Upt Swemklub, wat ook trotse Hoërskool Duineveld-leerders is, het die aan die Upington Prestige Gala deelgeneem. Hulle het teen sewe ander swemklubs meegeding en met besonderse uitslae weggestap.
Uitslae:
- Marlo Lensing – 1 x Silwer | 3 x Brons
- Anne Steyl – 4 x Goud | 1 x Brons
- Dehan Lubbe – 3 x Goud | 2 x Silwer | 3 x Brons
- Gideon Niemand – 8 x Goud | 2 x Brons
- Sacha Willemse – 9 x Goud | 2 x Silwer | 3 x Brons
Super 50’s Trofee-toekennings (vir die vinnigste gekombineerde tyd oor 50 m van al vier style):
- Dogters 15 jr – Anne Steyl
- Seuns 15 jr – Sacha Willemse
- Seuns 17 jr – Gideon Niemand













