Die Simon Grey-kliniek het by Bethlehem Voortrekker HS se swembad plaasgevind
ADVERTISEMENT
Die Simon Grey-kliniek het die naweek van 19 – 21 Mei 2023 by Bethlehem Voortrekker HS se swembad plaasgevind. Van die BVHS-swemmers wat die geleentheid, in die koue, saam met Bethseals bygewoon het, is: Simonè Pretorius, Gaby Bishop, Jaden Maritz (tuisonderrig) en WJ Kruger. Afrigter: Tina Nel. Aanbieder: Simon Grey.
Name vlnr: Gaby Bishop, Simoné Pretorius, WJ Kruger










