Nog ‘n oudleerder van Hoërskool Volksrust wen digprys
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan oud-Volkie, Karlie van der Westhuizen (Lubbe) met haar gedig wat aangewys is as die beste gedig in die afdeling K. Die Genootskap vir die Handhawing van Afrikaans het aan haar die Boerneef Prys toegeken.
![]()
![]()










