Swem prestasie vir Laerskool Park
ADVERTISEMENT
Laerskool Park leerder Milané Belstead is in die Junior Eden Interdistrik Vlak 1- swemspan ingesluit. Charl is gekies vir die Eden Junior L1 span en het Saterdag die 26/4 deelgeneem aan die WCA Intra Distrit Lev1 Team Champs. Hy het derde plekke vir 50m rugslag, 50m vryslag en 100m borsslag gekry. Vierde plek vir sy 50m borsslag.Isabeau Coetsee se uitstekende uitslae by die SA Junior National Age Group byeenkoms vir swem. Sy het 25-29 April eelgeneem in Kaapstad by UWK.
- 3 Goud, 2 silwer en 2 brons
- Sy breek die volgende Eden rekords:
- 100m rugslag, 50m rugslag, 50m vlinderslag, 100m vlinderslag en 200m IM.

Agter v.l.n.r Charl Laufs; Isabeau Coetsee Voor: Milané Belstead









