Hoërskool Ferrum vereer leerders tydens Sport Prysuitdeling
ADVERTISEMENT
Hoërskool Ferrum leerders verteenwoordig KZN by SA Skole Atletiek kampioenskappe.
- Marike Rothmann
Sy behaal ‘n agtste plek by SA Skietkampioenskappe. Welgedaan!
Marike Rothmann
- Ntando Dhlamini
Sy verteenwoordig KZN o.16 netbalspan by SA kampioenskappe. Sy is ook kaptein van die span.
Nthando Dhlamini
- Steyn Rothmann
Hy behaal ‘n eerste plek in o.21 veer by SA kampioenskappe.
Steyn Rothmann
Kaptein van die span
- Sbu Mchunu
Hy verteenwoordig KZN se o.13 A hokkie span by SA kampioenskappe .










