Hoërskool Eldoraign prysuitdeling
ADVERTISEMENT
Hoërskool Eldoraign prysuitdeling 2022. Die volgende trofees word uitgelig:
Kultuurtrofees
Alnirie Hefer:
- Tweetalige Redenaar
- Beste Senior Public Speaking
- Beste Unprepared Orator Graad 12
Mishon Le Grange:
- Beste Senior Danser Graad 12
Jodie Roelofsz:
- Graadwenner: Redenaars en Orators
- Senior Algehele Wenner: Interne Kompetisie
- Interne Graadwenner: Orators
- Interne Orators: Beste Senior Spreker
Lenay Rossouw:
- Beste Aktrise: Sad Girl Musiek
Lenay Rossouw, Francois Schutte, Lehandré Strydom en Keagan Troskie:
- Beste Ensemble: Huis Amen
Hiermee stel ons graag die volgende aan julle bekend:
- Die kultuurdogter van die jaar 2022: Alnirie Hefer
- Die kultuurseun van die jaar 2022: Willem Hart
Sporttrofees:
Rugby –Nicholas de Bruyn:
- Beste Senior Rugby Speler (2 Jaar eerstespan, Bulle groep 2018-2021)
Netbal-Kristie van der Walt:
- Beste Senior Netbalspeelster
- Beste 1ste Span Netbalspeelster
Simoné Heymans:
- Toegewydste Senior Netbalspeelster
Hokkiedogters
- Carly Hollenbach: -Veelsydigste 1ste Span Hokkiespeelster
- Maya Henn: -Beste Hokkie Doelwagter
Seunshokkie
- Resegofaditswe (Sego) Motswasele: Beste Hokkie Senior Speler
- Christo A Swart: Belowendste o.19 Hokkie Seun
Atletiek
- Henricus J Groenewald: Beste Worte SNR Seun (Graad 12. Gewigstoot hoogste ABSA – punte 662)
- Joné Wildenboer: Beste Worpe SNR Dogter (Graad 12. Diskus 716)
- Kevin J Tennant: Beste Middelafstande Senior Seun (Redelinghuys Trofee. 1500m 685)
- Bernhard D van der Walt: Beste Naeloper Senior Seun (Joubert Wisseltrofee. 400m 758)
Sport Algemene Toekennings:
Tennis: Jonathan Dayson: Senior Tennisseun (Angus v Rooyen. Nommer 1 van die 1ste span)
Krieket
- Ian Calitz: Beste o.19 Kolver
- Christoff Van Rooyen: Beste o.19 Veldwerker
- Heinrich W Fourie: Beste Vordering Senior
Landloop: Elmé Mienie: Senior Landloopdogter
Gholf
- Jean-Pierre Jordaan: Senior Seun
- 1ste Span: Span van die Jaar (meeste liga wedstryde gewen)
Perdesport Heinrich Nel: Spankaptein (Skild) .Affie Ruiter Wisseltrofee (Gees)
Trompoppies Dezi Roodt: Trompoppie van die Jaar
Swem Bernhard van der Walt: Senior Seuns Victor Ludorum (Groot Trofee. Meeste eerste plekke tydens liga’s
Spesiale Toekennings
12 jaar 100% skoolbesoek:
- Elnette van den Berg
- Alnirie Hefer
- Lehandré Strydom
Dux-Leerder Ons deel graag die leerder se punte oor die 5 jaar:
- Graad 8 behaal sy ‘n gemiddeld van 94.5%
- Graad 9 behaal sy ‘n gemiddeld van 93.3%
- Graad 10 behaal sy ‘n gemiddeld van 94.4%
- Graad 11 behaal sy ‘n gemiddeld van 94.3%
- Graad 12 behaal sy ‘n gemiddeld van 95.1%
En dit bring ons by die Dux-leerder: Carla Kotzé
- Alpha Wiskunde: 93.87%
- Rekeningkunde: 94%
- Afrikaans: 93.45%
- Ekonomie: 95.8%
- Engels: 94.48%
- Lewensoriëntering: 99.17%
- Wiskunde: 96.41%
- Fisiese Wetenskappe: 92.7%
- Gemiddeld: 95.14%
Eldo Trofee vir betrokkenheid : Die leerder met die meeste krediete ontvang oor die 5 jaar: Alnirie Hefer
Die Eldo van die jaar toekenning: Slegs Graad 12 leerders kwalifiseer vir die toekenning. As basis van beoordeling word die prestasies van die kandidate op alle terreine met ander woorde Akademie, Leierskap, Sport, Kultuur, Betrokkenheid en Dienslewering in ag geneem. Dit geskied op ‘n punte basis. Dit word bepaal deur toekennings wat hoofsaaklik in die graad 12 jaar bereik is.
Die dogter wat die toekennings ontvang het vir die volgende prestasies: Ons Eldo dogter van die jaar 2022 is: Carla Kotzé
- Erekleure vir Akademie met 7 onderskeidings
- Erekleure ontvang vir Leierskap
- Meriete ontvang vir Wiskunde Olimpiade
- Meriete ontvang vir Betrokkenheid
- Erekleure ontvang vir Afrikaans Olimpiade
- Erekleure ontvang vir 100% skoolbesoek
Die seun wat die toekennings ontvang het vir die volgende prestasies: Ons Eldo seun van die jaar 2022 is: Sego Motswasele
- Erekleure ontvang vir Akademie met 6 onderskeidings
- Erekleure ontvang vir Leierskap
- Meriete ontvang vir Atletiek
- Erekleure ontvang vir Hokkie
- Erekleure ontvang vir Koor
- Erekleure ontvang vir Betrokkenheid
- Erekleure ontvang vir 100% skoolbesoek

Alnirie Hefer

Mishon Le Grange

Jodie Roelofsz

Lenay Rossouw

Francois Schutte

Lehandre Strydom

Keagan Troskie

Willem Hart

Nicholas De Bruyn

Kristie van der Walt

Simoné Heymans

Carly Hollenbach

Maya Henn

Sego Motswasele

Christo Swart

HJ Groenewald

Jone Wildenboer

Kevin Tennant

Bernhard van der Walt

Jonathan Dyason

Ian Calitz

Heinrich Fourie

Christoff van Rooyen

Elme Mienie

JP Jordaan

Heinrich Nel

Dezi Roodt

Elnette van den Berg

Carla Kotze

Carla Kotze









