Laerskool Durbanville redenaar kwalifiseer vir die nasionale finaal
ADVERTISEMENT
Na afloop van die ATKV-redenaars se semi-finale rondte, het Laerskool Durbanville se Louis Laubscher die tweede plek in die Wes-Kaap behaal en kwalifiseer daarmee vir die nasionale finaal wat in Augustus plaasvind. Conrad Kriel en JP de Wet het onderskeidelik vierde en tiende in die Wes-Kaap geëindig.










