Welkom Volkskool atlete is opgeneem in die Vrystaat Atletiekspan
ADVERTISEMENT
Welkom Volkskool is baie trots op ons atlete wat opgeneem is in die Vrystaat Atletiekspan. Hierdie atlete gaan vanaf 20 tot 22 Maart aan die SA Kampioenskappe te Germiston deelneem.

Voor: Chanique Wilkens en Nicolas Goosen
Agter: Sabrina Knoesen, Marelé Bezuidenhout en Mieke Strydom









