Laerskool Hugo Rust atlete sluit die jaar op ’n hoë noot af
ADVERTISEMENT
Tydens die Laerskool Courtrai Prestige Atletiekbyeenkoms het Laerskool Hugo Rust se atlete die jaar op ’n hoë noot afgesluit. Hulle behaal die volgende prestasies.
- 4 Nuwe Rekords
- 8 goud
- 5 Silwer
- 9 Brons
![]()









