Laerskool Hugo Rust leerders presteer in swem
ADVERTISEMENT
Laerskool Hugo Rust leerders presteer in swem. Laerskool Stellenbosch Akkergala Ons dogters swem die medaljes los by Laerskool Stellenbosch se Akkergala.
- 4 Goud
- 2 Silwer
- 4 Brons

Laerskool Hugenote Blackie Splash Gala Ons is bitter trots op ons swemmers
22 Medaljes
2 Nuwe Rekords

Lua Malan (11) aan die Swartland Prestige Gala, in Malmesbury deelgeneem. Lua vaar uitstekend in haar eerste seisoen van kompeterende swem. Ons is baie trots op jou.
Soos die somer sporte by die skole klaar maak, kom die swemseisoen op dreef. Leané Coetzee het gister aan die Swartland Prestige Gala deelgeneem. Hierdie is een van dié gala’s van die seisoen en ‘n laaste geleentheid om vir die WP-Kampioenskappe in Desember, te kwalifiseer. Baie geluk met jou uitmuntende prestasies.












