Laerskool Aliwal-Noord Abrie Oberholster kleureatletiek byeenkoms 2023
ADVERTISEMENT
Laerskool Aliwal-Noord Abrie Oberholster kleureatletiek byeenkoms. Vrydag, 27 Januarie 2023 het ons jaarlikse Abrie Oberholster kleure-atletiek plaasgevind. Die rasieleiers van die drie kleurspanne het baie moeite gedoen om hulle temas baie mooi uit te beeld. Dit was `n perfekte dag vir atletiek en die atlete was slaggereed toe die eerste skoot 7 uur geklap het. Die volgende leerders was wenners in hul ouderdomsgroeppe:
- o.7 Seuns – Ivor Ludick
- o.7 Dogters– Milan Kieck
- o.8 Seuns – Jacobus Odendaal
- o.8 Dogters – Catlin Barends
- o.9 Seuns – Olamide Olaifa
- o.9 Dogters– Liwa Ndima
- o.10 Seuns – LJ du Plessis
- o.10 Dogters – Iya Sibonde
- o.11 Seuns – Evan Kieck
- o.11 Dogters – Nina Joubert
- o.12 Seuns – Francois Botha
- o.12 Dogters– Olerato Koloba
- o.13 Seuns – Erik Prinsloo
- o.13 Dogters – Mienke du Plessis
- Vanjaar se Victor en Victrix Ludorum gaan aan:
- Victor Ludorum – Erik Prinsloo
- Victrix Ludorum – Mienke du Plessis
Laastens die span wat as wenners van die dag aangewys was. Baie geluk aan die blouspan. Baie dankie aan elke beampte, onderwyser en ondersteuner wat Vrydag vir elke kind `n hoogtepunt gemaak het en bygedra het tot `n baie suksesvolle byeenkoms. Ons waardeer elkeen se bydrae opreg.














