Primêre Meisieskool Oranje dogters behaal SA spanne
ADVERTISEMENT
Primêre Meisieskool Oranje dogters behaal SA spanne! Die volgende dogters het onderskeidelik in Oktober die Vrystaat verteenwoordig by die Laser-Run , Biathle en Triathle Nasionale Kampioenskap. Baie geluk aan die dogters wat ingesluit is in die Suid- Afrikaanse spanne wat vanaf 7 tot 13 Desember aan die Wêreld Kampioenskap gaan deelneem te Mosselbaai.

















