Hoërskool Rustenburg redenaars haal die landsfinaal
ADVERTISEMENT
So bek kort jem ! Baie geluk aan die volgende 4 Hoërskool Rustenburg-leerders, Salome Vermaak, Omolemo Mojahi, Rapalang Leshomo en Franky Plaatjies wat deurdring na die ATKV-redenaarslandsfinaal wat te Goudini plaasvind 16-20 Augustus 2023













