Hoërskool Rustenburg 1ste gholfspan gereed vir SA-skolekampioenskap
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die vier leerders wat die Rusties se 1ste-gholfspan gaan verteenwoordig tydens die gholf SA-skolekampioenskap te Reading Country Club vanaf 31 Julie tot 1 Augustus 2023.

Aidan Drummond, Hendré Naudé, Jordan Goosen, Devan Swart









