Hoërskool Rustenburg 1ste netbalspan is Noordwes wenners
ADVERTISEMENT
Die Hoërskool Rustenburg 1ste-netbalspan stap weg met die titel as NOORDWES-WENNERS! Baie geluk met ‘n 32 – 23 oorwinning teen KHS (Hoërskool Klerksdorp) tydens Vrydag, 16 Junie 2023 se o. 19 NW-netbalfinaal te Hoërskool Rustenburg. Al 5 van die Rusties se netbalspanne dring deur na die netbal SA-skolekampioenskap.
Netbal foto: Agter l.n.r. M. Ray (afrigter), S. Vorster, Z. Vermaak, D. Gouws, A. Joubert, J. Krugel, C. Arnold, N. Labuschagne (hulp afrigter). Voor l.n.r. J. Joubert, D. Volschenk, L. Janse van Rensburg, C. Olivier (kaptein)










