Laerskool Taalfees Top Presteerders vir 2025
ADVERTISEMENT
Hier is ñ vinnige terugblik na Laerskool Taalfees se top presteerders vanjaar: Wat ‘n eer is dit om ons briljante leerders te vier wat in elke aspek uitgeblink het. Hul harde werk, toewyding en nooit-opgee-gees onderskei hulle werklik. Vandag en elke dag, prys ons elke leerder wat grense verskuif het, hoër gemik het en uitnemendheid bereik het.






























