Laerskool Worcester-Oos leerder oefen hard vir Wes-Kaap skaakkampioenskappe
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Laerskool Worcester-Oos leerder Coreta van Zyl wat ‘n 6de plek behaal het in die o.15 meisiesafdeling van die afgelope Saterdag se Kaapse Wynlande Skaakuitdunne. Sy is opgeneem in die span wat op 31 Maart in die Strand aan die Wes-Kaap Skaakkampioenskappe gaan deelneem. Lekker oefen Coreta!
![]()










