Laerskool Taalfees karateka presteer by die Sonkei Kampioenskappe
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Vivian-Leigh Geyer (Gr. R) by Laerskool Taalfees met haar fantastiese prestasies by die Sonkei Championships! Sy het GOUD in kumite en SILWER in kata gewen. Wel gedaan , Vivian-Leigh. Ons is so trots op jou!










