Laerskool Taalfees landloopatlete presteer
ADVERTISEMENT
Laerskool Taalfees se Landloopspan het Vrydag 29 Julie aan ń vriendskaplike byeenkoms deelgeneem in Secunda. 11 skole het deelgeneem en Taalfees se dogtersspan het algeheel 3de gekom en die seunsspan het ń algehele 2de plek losgehardloop. Baie geluk aan al die Landloopatlete!










