Laerskool Goedehoop se atlete dring deur na MUSSA byeenkoms
ADVERTISEMENT
Laerskool Goedehoop se atlete het Saterdag, 18 Februarie 2023 aan die Gert Sibande Atletiekbyeenkoms te Secunda Stadion deelgeneem en dring deur na MUSSA wat plaasvind op 4 Maart 2023 te Secunda Stadion.
Foto: Atletiek MUSSA-span 1ste Ry: Jayden van Aswegen, Zian Mocke 2de Ry: Karien Viljoen, Dunay Truter, Minette van den Berg, Vrené van der Westhuizen, Cayleigh Cooper, Juan Wels, Hazel-Mari Bellingan 3de Ry: Cheyenne Erasmus, Edrich Rousseau, Kaylie Serfontein, Izanie Ferguson, Leané du Plessis, Dené Byleveldt 4de Ry: Dian Byleveldt, Michaela Hobkirk, Alec van Zyl, Ruben Bester.










