Laerskool Gene Louw leerder presteer by die Suid-Afrikaanse Jeugkampioenskappe
ADVERTISEMENT
Schalk Bothma van Laerskool Gene Louw het Vrydag 10 Oktober aan die Suid-Afrikaanse Jeugkampioenskappe in Pretoria deelgeneem. Met 20 stoeiers in sy afdeling, het hy ‘n silwer medalje in sy gewigsklas in Presidente Vrystyl verwerf.











