Hoërskool Outeniqua 1ste dogters hokkiespan presteer
ADVERTISEMENT
Hoërskool Outeniqua 1ste dogters hokkiespan het vandag die Suid-Kaap afdeling van die Spar Schoolgirls Hockey Challenge GEWEN!! Hulle speel later in die jaar teen die wenners van ander provinsies vir die titel. Kwaggaland is baie trots op julle.














