Primêre Skool Jordania leerders presteer in bergfiets
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende 3 dogters van Primêre Skool Jordania wat aan die Bergfietsliga deelgeneem het te Ficksburg. Hul uitslae van die afgelope naweek is as volg:
• Milia Joubert – 2de plek (sub-nipper)
• Lané Fouché – 2de plek (Nipper)
• Miné Joubert – 2de plek (Sprog)
![]()










