Potchefstroom Gimnasium is baie trots op hul bergfietsryers
ADVERTISEMENT
Potchefstroom Gimnasium is baie trots op ons bergfietsryers wat die naweek goed presteer het by Koedoeslaagte in Parys. Reuben, Philip en Alex verwerf hul Noordwes-kleure en gaan van 20-21 September in Brits aan die SA’s deelneem. Philip wen ook die beste sub-junior vir hoërskole. Mooi so, Gimmies!










