Laerskool Saamtrek vat weer hul 1ste plek terug in die XCO fietsry liga
ADVERTISEMENT
Laerskool Saamtrek vat weer hul 1ste plek terug in die XCO fietsry liga! Baie geluk aan elke ryer! Geluk aan Righardt Henning en Miané Kruger wat tweede plekke behaal het! Die volgende byeenkoms is op 7 September 2024. Mooi so, Samies!










