Laer Volkskool skaakspelers blink uit by die SBSU Skaak proewe
ADVERTISEMENT
Laer Volkskool leerders het in Makhanda, 22 Februarie. 5de rondte van SBSU-proewe die naweek. Leerders het uitgeblink in hulle rondtes.
- Marizé Retief wen 3 rondtes en ontvang ‘n goue medalje.
- Jurian Retief en Burger Slabbert wen elk 3 rondtes en speel gelykop teen mekaar.
- Zandrich Cornelius wen 2 en speel 1 gelykop.
Baie geluk aan hierdie spelers wat uitstekend gevaar het.
Jurian en Marize Retief
Zandrich Cornelius
Burger Slabbert












