Hoërskool Waterkloof ingesluit in die Blou Bulle Doom Gous o.16-spanne
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende seuns van Hoërskool Waterkloof met jul verkiesing tot die onderskeie Blou Bulle Doom Gous o. 16-spanne. Hoërskool Waterkloof wens ook vir mnr. Lukas Holtzhauzen (rugbydirekteur) geluk met sy aanstellings as die hoofafrigter van die Doom Gous o. 16B-span.
Ons is baie trots op julle!















