Paul Roos Gimnasium muurbal uitslae
ADVERTISEMENT
Paul Roos Gimnasium o.15A span het gemaklik met HJS se u15A span afgereken 14-1 terwyl die 1ste span in ‘n titaniese stryd vas geval het teen HJS se 1st span met die sege wat onbepaald was tot en met die laaste pot. PRG verloor 6-9.
![]()










