Grey College leerder is as een van die Top 10 SA Skole Muurbalspelers vir 2025 erken
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Cobus Schimper leerder van Grey College wat as een van die Top-10 SA Skole Muurbalspelers vir 2025 erken is! Cobus het ‘n indrukwekkende 6de plek in die seuns O.16-afdeling behaal.










