Die Hoërskool Witteberg Ausum ad Como Filmfees gala-aand verslag
ADVERTISEMENT
Die Ausum ad Como Filmfees se gala-aand is op 8 Mei gehou, waar verskeie toekennings uitgedeel is ter erkenning van uitmuntende prestasies binne die uitvoerende kunste. Die aand was ‘n viering van kreatiwiteit en talent, waar Hoërskool Witteberg se onwrikbare ondersteuning vir die kunste duidelik na vore getree het. Hier volg ‘n opsomming van die toekennings en die top 6 films wat aan die gehoor vertoon is:
![]()
Toekennings:
Beste Film:
Juniors:
- Mislukking tot die Mag (Leonelle van Niekerk)
- Hands That Define (Kgotsofalo Rantonono)
- Hundreds & Thousands (Martyn Oosthuysen)
Seniors:
- Wit Leuntjie Bly Nie Wit Nie (Kira Bauling)
- Amen (Cara Cilliers)
- Drama is Nie vir Sissies Nie (Jani de Bruin)
![]()
Beste Konsep:
The Betrayal (Kayla Ellis, Kati Kumalo, Nokwazi Mafu)
Beste Akteur/Ise:
Juniors:
- Leonelle van Niekerk
- Martyn Oosthuysen
- Isabelle Koch
Seniors:
- Kira Bauling in ‘n Wit Leuntjie Bly Nie Wit Nie
- Jani de Bruin in Drama is Nie vir Sissies Nie
- Cara Cilliers in Amen
Beste Cinematografie:
- Cara Cilliers met Amen
- I See You
- Mignon Thomas in Sink of Meng
- Isabelle Koch in Damwater









